Alex Kingston

Alex Kingston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alexandra Elizabeth Kingston
Geboorte 11 Maart 1963 (1963-03-11)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alex Kingston (gebore 11 Maart 1963) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Alpha Dog (2006) en in die televisiereekse ER (1994) en Doctor Who (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy